Danie du Toit (Reënwolf)

Danie du Toit (Reënwolf) is ‘n musikant van agter die pawiljoen.
Hy probeer eintlik net kalmeer.

Van stories wat jou op die hoek van jou stoel hou tot songs wat jou net so ’n bietjie laat dryf is Danie nie net musiekant, liedjieskrywer en hoofsanger van die befaamde orkes SPOEGWOLF nie maar ook ‘n fenomenale Digter met vyf suksesvolle digbundels wat uitgegee word deur Danie se eie wyn maatskappy: ‘The Astronomy Wine Company’. Gedigte is baie soos wyn. Beide dinge pas in ‘n bottel, en jy kan dit ook nie alleen vir plante voer nie nie, haha…

Danie du Toit
Astronaut

Besprekings

Word daar kaartjies verkoop vir die vertoning?
Gaan dit binne of buite plaasvind?
Moet ons voorsiening maak vir verhoog, beligting en klank?
Sal ander kunstenaars ook optree?
Is verblyf vir die kunstenaars voorsien?