Laat die musiek jou hart aanraak

Welkom by die amptelike webwerf van Len Muller – ’n sanger en liedjieskrywer wie se musiek diep raak. Hier word stories vertel van liefde, hoop, familie en die eenvoudige vreugdes van die lewe.

Komende Vertonings

Kry kaartjies
Ma & Dogter aand
H/Skool Brits
PRIVAAT FUNKSIE
02 Oct
19:00

Musiek

Kyk alles

Nuutste Video

Kyk alles

Gallerie

Kyk alles

Wie is Len Muller?

’n Reis deur musiek, opregtheid en stories
Len Muller het homself gevestig as een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse kunstenaars. Met sy debuutalbum, Doodgewone Avontuur (2015), het hy die toneel betree en dadelik hartsnare getref. Daarna het hy voortgebou met Oog van die Storm, Vrede, Sterrewals en talle radiotreffers.
Biografie